top of page
img_1093.jpg
02 Nov 2024, 15:00
Idullies Weddings & Events
Our Story

ONS STORIE 

- 'n Onverwagse liefde met die eerste oogopslag -

Wie sou kon dink dat 'n Tinder-date sou uitdraai op 'n ware liefdesverhaal? 

Na ons eerste koffie-date en laatnag gesels op 26 Augustus 2021, kon nie eers Piatto's se deure wat wou sluit die volgende keer nie, "Mamma, ek het my trouman ontmoet". 

'n Liefdesreis het begin met eindelose koffie, speckeled eggs, en 'n trippie na 'n koue Kaapsehoop.

Vroeg het ons al geweet dat hierdié 'n "vir altyd"-tipe liefde is en op

14 Januarie 2023 raak ons verloof in die beeldskone Dullstroom. 

Met twee worshond-kinders by die huis en 'n liefde diep geanker in mekaar kan ons nie meer wag om hierdié 'n volwaardige Harmse-familie te maak nie. 

2 November 2024, dié dag wanneer ons EEN word ...

img_1076.jpg
Gallery
Wedding

#HarmseBruilof

Wanneer?
02 Nov 2024, 15:00 – 23:50
Waar?
Idullies Weddings & Events,
Palmietfontein, R540, Dullstroom, 1110, South Africa
Getting There
img_1085.jpg

Venue
 

Idullies Weddings & Events

Ons droom venue, in die beeldskone Dullstroom...

Net 4km buite die hartjie van Dullstroom, uit op die hoofpad na Lydenburg, lê hierdie sprokiesverhaal venue.

Met die mooiste woude, kristalhelder damme, prentjie-mooi heuwels en hartsmense (Tannie Joyce & Carina) het Idullies ons hart gewen ♥

AKKOMMODASIE

Verblyf beskikbaar teen 'n spesiale aanbod.

Wagwoord: Idullies Troue - 2 November 2024 #HarmseBruilof

Sien die volgende gastehuise en kothuise beskikbaar:

Registry

AKKOMMODASIE

Verblyf beskikbaar teen 'n spesiale aanbod.

Wagwoord: Idullies Troue - 2 November 2024 #HarmseBruilof

Sien die volgende gastehuise en kothuise beskikbaar:

NEEM KENNIS

Kleredrag - Formeel

'n Kontant kroeg sal beskikbaar wees.

Waar moontlik, laat die kinders by Oupa & Ouma kuier, en kom geniet 'n aand uit!

'n Geldjie in die sak is beter as 'n geskenkie op die rak, kom gooi maar eerder 'n geldjie in ons spaarvarkie, ons sal aan julle dink as ons lê op die strand ♥

img_1049.jpg
RSVP
img_1029.jpg

Ons sien uit om hierdié spesiale dag saam met julle te deel!

#HarmseBruilof ♥

2 November 2024 ♥ Philip & Esmé

bottom of page